Modulekode | JMH 330 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Oriëntering: ‘n In-diepte studie van die CAPS-dokument wat op Geskiedenis in die Intermediêre, Senior- en VOO-fases betrekking het. Die beplanning, voorbereiding, aanbieding en assessering van leermateriaal wat in die klaskamer tydens die onderrig van Geskiedenis in die Intermediêre, Senior- en VOO- fases gebruik sal word. Die beplanning van assesseringsgeleenthede ooreenkomstig die vereistes soos deur die CAPS-dokument neergelê is. |
Modulekrediete | 6.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Departement | Geesteswetenskaplike Opvoedkunde |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App